Het die Boomshakalaka vir die bemarking van Splendidior 150 gewerk? Klaarblyklik!
Na verlede keer se advertensie is daar nog net twee 15 liter-wynbottels van hierdie gesogte 2013 wyn beskikbaar. Kontak sommer gou die OSU-kantoor as jy belangstel.

“Silky smooth body, a long life ahead. Splendid indeed!”
4-Star John Platter grading | Cabernet Sauvignon 2013 blend of:
Beyerskloof | Edgebaston | Kaapzicht | Kanonkop | Kleine Zalze | Meerlust | Middelvlei | Neil Ellis | Overgaauw | Rust en Vrede | Simonsig | The Stellenbosch Reserve
