Edition / Uitgawe Jul 2022

Skool lewer baie provinsiale spelers op

Herman Lourens, Jurenzo Julius, Christoff de Bruyn, Junior Stoltz en Sampie Joubert

Nie minder nie as 22 PRG rugbyspelers sal in die vakansie in WP-kleure aan provinsiale toernooie deelneem.

Luke Graham en Wilbur Loubser

Die o.18-spelers wat vir die provinsie gaan uitdraf, is Luke Graham en Wilbur Loubser (Cravenweek-span), Herman Lourens (kaptein), Sampie Joubert, Junior Stoltz en Jurenzo Julies (Cravenweek) en Christoff de Bruyn en Liam Stander  (kaptein van Akademieweekspan)