Edition / Uitgawe Jun 2016

Semper laat jou hoor hoe die leerders se harte klop

Old Boys wat graag wil weet wat nog op die alma mater aangaan, kan gerus op die skakel hieronder kliek om gratis toegang te verkry tot Semper, die amptelike kwartaalblad van Paul Roos Gimnasium se leerders.

The March 2016 issue leads with a story about the inscription on the tombstone of the man who the school was named after, Paul Roos: Non ministrari, sed ministrare (Not to be served, but to serve). The values captured in this epitaph tells more of the school than you would think at first. This story gives a good overview of the festive year celebrating 150 years of the school’s existence.

Nog ʼn merkwaardige storie wat vertel word, is dié van Jonas Bovijn, ʼn immigranteseun uit België wat in 2007 in die tweede plek op die Kaapse Merietelys matrikuleer en daarna sy mediese kwalifikasie aan die Universiteit van Stellenbosch met ʼn gemiddelde persentasie van 86,2 persent verwerf en die Kanseliersmedalje wen. Jonas het nou ʼn Rhodes-beurs vir nagraadse studie ontvang en gaan in Oktober met sy DPhil in geneeskunde aan Oxford begin. ʼn Old Boy om dop te hou!

Four new teachers were welcomed at the beginning of this year at the Gymnasium: Gustav Klopper (Life Orientation), Ané Greyling (Chemistry and Physics), Jaco du Plooy (French) and Bernita Swanepoel (English and isiXhosa).

Die geheim word ook verklap hoekom die matrieks aan die begin van die jaar al hulle hare afgeskeer het.

Lees daaroor en veel meer deur te klik op:
http://www.paulroos.co.za/semper-maart-2016/

Click here for the latest issue (June 2016)

Die skakel na die Semper-argief is:
http://www.paulroos.co.za/category/recent-news/prg-nuusbriewe-prg-newsletters/semper/