Edition / Uitgawe Apr 2024

Old Boys bring hul seuns en kleinseuns vir graad 8 en kry geelhout-saailinge

Vanjaar was daar weer heelwat Old Boys wat hul graad 8-seuns ondersteun het by die aanvang van hul hoërskoolloopbaan. Die Klas van 1973  het ook by hierdie geleentheid geelhout-saailinge uitgedeel wat elkeen van hierdie trotse ouers kon huis toe neem.