
Kom kuier vanjaar saam met jou klasgroep wanneer verskeie reünies saamval met die jaarlikse massa-reünie op 19 April 2024 in die PRG-sentrum. Dit beloof om ‘n heel gepaste naweek vir kameraadskap en geborgendheid te wees aangesien dit ook die naweek is waartydens PRG en HJS kragte sal meet.
Koop jou Dinee-kaartjie hier: https://prg.alumnet.co.za/Event/MASSA-REUNIE-2024
Die volgende klasgroepe is besig om hul reünie-reëlings te tref:
| 1958 (66 jaar) | 19 April | Johan de Villiers |
| 1959, 1960 & 1961 | 12 – 13 Maart | Gawie Eksteen |
| 1964 (60 jaar) | 18 – 19 April | Edward Smuts |
| 1974 (50 jaar) | 17 – 19 April | Hugo Truter |
| 1979 (45 jaar) | 16 – 17 Augustus | Quinten Smit |
| 1984 (40 jaar) | 19 – 20 Julie | André Cilliers |
| 1994 (30 jaar) | 18 – 19 April | Dean Venter |
| 2004 (20 jaar) | 18 – 19 April | Philip Venter |
| 2009 (15 jaar) | 16 – 17 Augustus | Johan Conradie |
| 2014 (10 jaar) | 15 – 17 Augustus | Calvin Nell |
Rig navrae aan oldboys@paulroos.co.za
