Vanjaar se AJ/Massa-reunie was weer besonder goed ondersteun.Kliek hier vir ‘n fotobeeld van die aand asook van die jaargroepe wat die oggend by die skool verwelkom is: https://www.smugmug.com/gallery/n-89MG8w

Op die foto verskyn daar ‘n klompie van die 1974-manne wat vir hul 50jaar- reünie bymekaar gekom het.
