Edition / Uitgawe Dec 2016

Sal ons ooit ons vriende vergeet?

Old Boys sal seker nie kan help om te wonder wat in die gedagtes van die 2016-matrieks maal terwyl hulle vir die laaste keer ʼn kring met hul maats en die ander leerders vorm nie. Bittersoet is hierdie tradisie, want oor tien-twintig jaar gaan baie na so ʼn foto kyk en wonder wat het van hul vriende geword.

Will they then also lament like HoneyHoney: I miss my friends, my old school friends, the ones that I’ve known all my life. I spent so long pushing their love away, now it cuts and it bites. I had this dream that I saw all of them. And we talked but we knew that we’d changed: some had seen money and some had seen debt, but none of them were the same. I want ’em back, I want ’em back, I want to feel their love again; I want ’em back, I want ’em back, I want to be with my old friends!

Ons vertrou dat dit met die groep goed gegaan het in die eindeksamen en dat hulle met die hulp van die Oudskoliere-Unie hul bande met die alma mater gaan sterk hou!