As mentioned in the Chairman’s Message an inaugural Old Boys Dinner was held earlier this month in Gauteng. The road is now paved for great things to happen for our school in the business hub of Africa.
Soos gesien kan word uit die foto’s was dit ‘n swaargewigafvaardiging wat ons Gautengse Old Boys gaan inspireer het om by hul alma mater betrokke te bly.
Beeld-nuusredakteur Pieter du Toit was die gaspreker by die geleentheid wat onder andere deur Jannie van der Westhuizen (rektor), Elza van der Walt (OSU), Frans van Niekerk (adjunk-rektor) en Gustav Potgieter bygewoon is.The team that is going to take care of our union affairs up north includes Philip Venter (2004), Tertius Relihan (1982), Conraad Wiehahn (1963), Carel van der Westhuizen (1981), Louis de Klerk (1974) and Gustav Potgieter (1981).