Dit wil voorkom of die 1976-matriekklas ʼn hegte eenheid en gedissiplineer genoeg is om saam te staan vir ʼn groepfoto, maar dinge so in die geheim doen dat daar geen storie by ons uitgekom het nie.
Blame it on national service and one of the major lessons of that time: no names, no packdrill! Maar ons sal tog vir die annale wil weet wie hierdie klompie vriendelike ouens was. Ons sal geen inligting oor die bron bekend maak nie.
