Edition / Uitgawe Dec 2016

Christiaan van der Walt awarded the Rhodes Scholarship for 2017

Old Boy and 2011 PRG dux student Christiaan van der Walt was awarded the 2017 PRG Rhodes Scholarship. Christiaan obtained his bachelor’s degree cum laude in engineering at Stellenbosch University in December 2015. He was the Industrial Engineering Department’s dux student and also the recipient of a 2016 Rector’s award for excellent academic achievement.

Tans is Christiaan besig met sy studies vir ʼn meestersgraad by dieselfde fakulteit en hy beoog om hierdie kwalifikasie by Oxford aan te vul deur verder in toegepaste wiskunde en ekonomie te studeer.

Tydens sy voorgraadse studie het Christiaan aktief aan die studentelewe deelgeneem deur onder meer op die huiskomitee van Majuba-manskoshuis te dien en lid van die Primarius-komitee te wees. Hy was ook by die bestuur van die Berg- en Toerklub betrokke.

Enjoy England, old chap, and keep us posted about all your adventures!