Edition / Uitgawe Dec 2016

Willem Wilken, die Mandela Rhodesbeurs-wenner vir 2018

Willem Wilken (2013) is onlangs aangewys as die Mandela Rhodes-beurswenner vir 2018. Willem het pas  die graad BSc Wiskundige Wetenskappe met hoofvakke Wiskundige Statistiek en Ekonomie ontvang. Volgende jaar doen hy sy honneurs in Ekonomie en Wiskundige Statistiek, ook aan die Universiteit van Stellenbosch, voordat hy na Oxford gaan.

For more information on the Mandela Rhodes Scholarship, click here.

Willem is also a keen participant in debating competitions as can be seen from the photo provided to us.