Edition / Uitgawe Apr 2017

Jannie groet na tien jaar

Een maal ’n Paul Rooser, altyd ’n Paul Rooser! So het uittredende rektor Jannie van der Westhuizen, uitgevat in ’n 2017 matriekdas, sy afskeidsboodskap saamgevat. Daar was nie ’n slegte dag in sy loopbaan van 37 jaar in die onderwys nie, maar broer, wat wel stres veroorsaak het, was elkeen van die meer as 700 eerstespanrugbywedstryde waarby hy as afrigter of skoolhoof betrokke was!

Reminding his audience of the seven Paul Roos core values, which are Pride, Respect, Gentlemanship, Humility, Excellence, Integrity and Responsibility, Jannie said the meaning of life was to find your gifts and the purpose of life was to give them away. Don’t confuse a moment in life with life itself, whether it is a good or sad moment. Life is about more. Work through hard times and keep your feet on the ground during good times.

Jannie het ’n groot impak op die onderwysers, leerders en ouers van Paul Roos Gimnasium die afgelope tien jaar gehad, soos Old Boys in die spesiale fokusgedeelte van hierdie nuusblog sal agterkom.

Luckily, his knowledge and experience will not be lost, as he is going to be involved as a part-time consultant in a schools project in the Stellenbosch area. The rest of his time will be spent with his beloved wife, Marlene, with whom he intends travelling the country and overseas.

Go well, Jannie!