Sybrand Johannes Van Niekerk Cillié: 12 Junie 1921 – 9 Desember 2016

Die beroemde Cillié-kinders: agter van links Riel, Angelique en Hansie; en voor Piet, Sybrand, Charl en Maryn.
Die beroemde Cillié-kinders: agter van links Riel, Angelique en Hansie; en voor Piet, Sybrand, Charl en Maryn.

Sybrand Johannes van Niekerk Cillié is op 12 Junie 1921 op Stellenbosch in kerktyd op ’n Sondag gebore. Almal het toe voorspel dat hy ’n dominee sou word. Sy vader, prof. Gawie Cillié, was die eerste rektor van die Universiteit van Stellenbosch. Hy was die jongste van sewe kinders, waarvan al sewe diep spore in die gemeenskap getrap het , soos bekende oud-skoliere prof Gawie Cillié (1925) en prof. Piet Cillié (1932).
Continue reading Sybrand Johannes Van Niekerk Cillié: 12 Junie 1921 – 9 Desember 2016