Die nuutste Semper gee ‘n terugblik op die matrieks van 2018 se skoolloopbaan, presies 1728 dae, wat “oomblikke van glorie, maar ook oomblikke van hartseer, ingesluit het”.
“When calculated in days, five years seem like an awfully long time. Any matric would readily tell you, however, that in hindsight his high school career was over in a flash. An extended maroon blur if you will. That being said, it is only through looking back that you realise what a wonderful blur it has been.”
Die uitgawe is soos gewoonlik provol vars skoolnuus. Tot siens word aan twee leerkragte gesê, mnre. Henning Gericke en Quintus Jordaan, wat “albei veel meer vir ons geleer het as dit wat in die kurrikulum is”. Vir die
volledige elektroniese uitgawe, klik hier: http://www.paulroos.co.za/category/recent-news/prg-nuusbriewe-prg-newsletters/semper/
