Agter: Helena Catharina (geb. 1888), ds. S.W. Pienaar en langs hom sy vrou, Sara Christina Roos (ouers van Schalk Pienaar, oud-skolier van 1932 en later bekende joernalis) en Gideon Daniël Roos (oud-skolier 1906, later doktor in fisika, ook ʼn rugby-Springbok, oorlede aan maagkoors in 1920). Continue reading Die Roos-familie van Rust en Vrede (foto geneem circa 1907)
Month: October 2017
Voordele van lidmaatskap van die Oudskoliere-Unie
Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom. Continue reading Voordele van lidmaatskap van die Oudskoliere-Unie
Nuwe lede (lewenslede en jongste lede)
Jaarlede
Boitjie Vermeulen (1991)
FC (Faffa) Jansen (1981)
Theo Mey (1963)
Lewenslede
Wimpie Steyn (1993)
Tobie Roux (1993)
Marius Möller (1993)
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. Continue reading In Memoriam
Geliefde onderwyseres oorlede
Lize Rossouw, 22 Junie 1973-10 Augustus 2017 Continue reading Geliefde onderwyseres oorlede


