Edition / Uitgawe Oct 2017

Tough rugby season for our boys

Die eerstespanspelers op dié foto van die naelbytstryd teen Grey Kollege, Gerado Jaars, wat die bal uitgee, Philip van Dyk, met die skrumpet, en Brendan Venter.

Paul Roos Gymnasium played this year 246 games in total of which 174 (70.7%) were won. The season, which started officially on 16 March against Swartland High School in Malmesbury and ended on 19 August in Stellenbosch with a nail biter against Grey College, produced some excellent rugby with exciting results over the various age groups throughout the year.

1ste XV

Die o.19A-span van PRG het die seisoen op ʼn hoë noot teen Hoërskool Swartland en HTS Drostdy tydens PRG se Rugbydag op 25 Maart begin. Goeie vertonings is gelewer by die St John’s College se Easter Rugby Festival, waar met die spanne van Nelspruit, Parktown en Helpmekaar afgereken is. ʼn Goeie oorwinning is by die Wildeklawertoernooi in Kimberley oor Affies behaal, maar die span het ongelukkig teen Waterkloof vasgeval. Goeie oorwinnings is ook oor onder andere Bishops, SACS, RBHS, WBHS en Boland Landbou behaal. In sy laaste wedstryd het die span net-net die knie teen Grey Kollege van Bloemfontein op Markötter gebuig.  Die span het altesaam 5 WP-Cravenweekspelers opgelewer.

O16 A

Die o.16A-span van PRG het net een wedstryd verloor en deurentyd uitstekende rugby gespeel. Altesaam agt spelers van hierdie groep is vir verteenwoordigende WP-spanne gekies.

U15 A

The u15A team had a mixed season, but achieved victories over Boys High, Grey High and Grey College. Looking at its development from the first to the last game one can predict a promising future for PRG’s rugby.

 O14 A

Die o14A-span het die 2017-seisoen tydens die skool se rugbydag op 25 Maart afgeskop waarna die span die Kwaggaweek by Hoërskool Outeniqua op George bygewoon het. Gemengde welslae is die afgelope seisoen behaal.

Toernooie / Tournaments

St. John’s College Easter Rugby Festival and Wildeklawer Tournament

Paul Roos 1st XV has been privileged to attend the St John’s College Easter Festival again this year. It was also the 8th time that our team took part in the Wildeklawer Tournament, which was held in Kimberley again this year.

Results

St. John’s College Easter Rugby Festival, Johannesburg

Paul Roos 44 – 6 Nelspruit
Paul Roos 25 – 22 Helpmekaar
Paul Roos 62 – 12 Parktown

Paarl Gymnasium U16 Rugby Week, Paarl

The U16A team’s results were:

Paul Roos 54 – 24 Monument
Paul Roos 17 – 6 Affies
Paul Roos 38 – 10 Waterkloof

Paarl Boys’ U15 Rugby Week, Paarl

The U15A team’s results are the following

Paul Roos 12 – 17 Monument
Paul Roos 28 – 22 Framesby
Paul Roos 26 – 14 Rustenburg

Kwagga Rugby Week, George

The U14A team’s results are the following

Paul Roos 10 – 19 Affies
Paul Roos 21 – 22 Monument
Paul Roos 54 – 5 Florida

Wildeklawer Toernooi, Kimberley

Paul Roos 19A   21 – 14 Affies
Paul Roos 19A   25 – 38 Waterkloof

STATISTIEK: RUGBY 2017
GESPEEL GEWEN GELYKOP VERLOOR
19A 18 13 0 5
19B 12 8 0 4
19C 12 10 0 2
19D 10 7 0 3
19E 11 10 0 1
19F 10 8 0 2
19G 5 4 0 1
19H 4 3 0 1
19I 3 1 1 1
85 64 1 20
16A 15 14 0 1
16B 10 8 0 2
16C 9 6 0 3
16D 11 8 0 3
16E 9 7 0 2
54 43 0 11
15A 14 10 0 4
15B 11 7 0 4
15C 10 6 0 4
15D 10 7 0 3
15E 7 4 0 3
52 34 0 18
14A 14 5 1 8
14B 11 8 0 3
14C 10 6 0 4
14D 11 8 1 2
14E 9 6 0 3
55 33 2 20
TOTAAL 246 174 3 69
Wen % 70.7

PRG het ook baie goeie verteenwoordiging gehad in provinsale spanne

WP Cravenweek

Rufus Dercksen
Gerado Jaars
Tristan Leitch
Alexander Mbete
Philip van Dyk

U16 Grant Khomo Week

Robbie Rodgers
Jared Cairns (Kapt)
Ruben Labuscaghne
Tyler Bocks
Tiaan Pretorius
Cade Croy
Jesse Linders

U16 Grant Khomo XV

Kade Wolhuter

WP o.17 Sewes

Ruben Labuscaghne
Tiaan Pretorius

Stephan Jordaan