Op 12 Oktober is vanjaar se Graad 12’s as nuwe Old Boys verwelkom en by hierdie geleentheid het Charl de Villiers, hoofseun in 2008, ‘n kort, besielende boodskap gelewer. Die graad 12’s het hul toe-en-nou foto’s (graad 8 en graad 12) van die OSU ontvang, en dié wat formeel aangesluit het, Old Boy-dasse en ledekaarte.
In this edition of our news blog, we share stories of great achievements but also some sad news. We make note of important dates in the new year and we set a few challenging targets for our organisation. But we know it is achievable because we are part of a strong brotherhood which now stretches around the world.
Die jaar 2017 het ongelooflik vinnig verbygesnel en al wat nou vir ons oorbly is om mekaar ‘n goeie rustyd (vir diegene wat gaan uitspan), ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe te wens.
