Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.
Betalende Jaar- en Lewenslede verkry gratis toegang tot Markötter gedurende PRG-rugbywedstryde wanneer hul ledekaarte getoon word by kaartjieverkopers en/of sekuriteit.
Lewenslede ontvang ook ’n Old Boys-das en sertifikaat.
Betalende lede se ledefooie word aangewend om OSU-kantoorkostes te delg en word ook in beleggingsfondse gestort.
Lidmaatskapsvorms / Membership forms:
Vir Jaarlidmaatskap in 2018, kliek hier:
Jaarlidmaatskap / Annual membership
As u Lewenslidmaatskap oorweeg, kliek hier:
Lewenslidmaatskap / Lifetime membership
Old Boys PRG- Aanlyndatabasis en -netwerk:
Bring asb al u besonderhede op datum om op hoogte te bly van al die reünies, dinees, sportdae en ander gesellighede.
We encourage all Old Boys to join in!
Nuwe Jaarlede 2018
| Pieter | du Preez | 1983 |
| Warren D | Blair | 1997 |
| Kobus | du Toit | 1978 |
| Bevan | Johnson | 1989 |
| Andre | van der Merwe | 1977 |
| Ian R | Boyes | 1963 |
| FVZ | Engelbrecht | 1982 |
| Stuart | Oliver | 1990 |
| Ansgar | Flaatten | 1991 |
Nuwe Lewenslede aangesluit in 2018
| Roux | de Villiers | 1986 |
| Jean | Engelbrecht | 1984 |
| DJ | Davin | 1973 |
| Johan | Stals | 1997 |
| Anri | Truter | 1999 |
| Stan | Tredoux | 1991 |
| Jens | von Delft | 1984 |
| Sam | Loots | 1973 |
| J H | Momberg | 2016 |
| Kobie | Lochner | 2002 |
| Ernst | Engelbrecht | 1988 |
| Marius | Moller | 2000 |
| Gerard | Rupert | 2010 |
| Willie | Snyders | 1961 |
| Pieter-Jan | Bestbier | 1986 |
