Wat so treffend is van die 1949 eerstespanfoto hiernaas, is die manier waarop vernuwing met die aanwending van kleur ingebring is. Dit vertel iets van die tydsgees, mense wat weer hul lewens opbou na ’n verwoestende wêreldoorlog, ’n lus vir die lewe nadat daar vir lank met doodstydings elke dag saamgeleef is, kennis van hoe nuwe tegnologieë aangewend kan word om lewenskwaliteit te verbeter.
But also implicated in this photo is the fact that everything is not thrown out when you innovate or rejuvenate. The basic values must be retained. The foundation must stay solid. Tradition is the rudder to keep on course.
In hierdie nuusblog kan gesien word hoe Paul Roos se Oudskoliere-Unie vernuwing inbring om belangstelling in die skool se tradisies en waardestelsel aan te wakker en te behou: sportkragmetings tussen die Old Boys en die huidige leerders op Stigtersdag, ’n Massareunie voor die volgende groot interskole teen Grey PE, ’n nuwe naam vir ’n goed gevestigde gholftoernooi wat die skool beter huldig…
The importance of the work being done by the Old Boys Union cannot be emphasized enough. Therefore make sure that you attend the annual general meeting on Thursday 19 April 2018 to ensure that you put our organization in good hands.
The Annual General Meeting & Mass Reunion.
Guest Speakers: Jean Meiring (1991) in conversation with Pieter du Toit (1997) co-author of “Enemy of the People” and Pieter-Louis Myburgh (2003) author of “Republic of Gupta”
Geniet hierdie uitgawe.
