Edition / Uitgawe Jun 2018

Oom Paul Roos omring deur van sy jongste nasate

Marietjie Roos en haar kleinkinders John-Paul en Isla Roos, tans albei in Laerskool Stellenbosch, by portrette van hul beroemde voorsaat. Marietjie (gebore 1947) is die dogter van Pieter Kühn Roos, derde kind van Oom Paul Roos en ʼn Old Boy van 1937.