Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and contributed in some or other way to the memories many of us treasure.
Sedert ons vorige uitgawe van September 2018 het ons van die volgende sterfgevalle verneem:
- Piet Vos (1951): oorlede op 21 Augustus 2018;
- Pieter Delport (1961): oorlede op 7 Oktober 2018;
- Alex Versfeld (1966): oorlede op 19 Oktober 2018;
- Joshua Searle (2017): oorlede op 27 Oktober 2018; en
- Gertjie Brynard (1956), oud-Springbokvleuel van 1965-68: oorlede op 2 Desember 2018.
