Edition / Uitgawe Dec 2018

Lidmaatskap en Ledegeld / Membership and Fees

Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.

Betalende Jaar- en Lewenslede verkry gratis toegang tot Markötter gedurende PRG-rugbywedstryde wanneer hul ledekaarte getoon word by kaartjieverkopers en/of sekuriteit.

Lewenslede ontvang ook ’n Old Boys-das en sertifikaat.

Betalende lede se ledefooie word aangewend om OSU-kantoorkostes te delg en word ook in beleggingsfondse gestort.

Aansoekvorm om Lewenslidmaatskap – Klik hier asb.

 Aansoekvorm om Jaarlidmaatskap 2019 – Klik hier asb.

2018 Graad 12’s betaalde OSU Lede:

’n Hartlike verwelkoming aan elke Graad 12 as jongste en nuutste Old Boys! ’n Enorme groot dankie aan al die Graad 12’s wie as betaalde OSU lede aangesluit het. Klik hier om te sien wie die betaalde lede is.

Ander nuwe betaalde OSU Lede:

Klik hier vir die ledelys van Old Boys wie onlangs aangesluit het as betaalde OSU lede. Die grootste waardering vir julle bydrae, ’n reuse dankie!

A kind reminder to all Old Boys, remember to bring all your detail up to date on your profile on the OBU online database. Please follow this link to update your profile: https://prg.alumnet.co.za