Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.
Betalende Jaar- en Lewenslede verkry gratis toegang tot Markötter gedurende PRG-rugbywedstryde wanneer hul ledekaarte getoon word by kaartjieverkopers en/of sekuriteit. (LW: Nie van toepassing by Wereldskole Rugbywedtryde nie.)
Lewenslede ontvang ook ’n Old Boys-das en sertifikaat.
Betalende lede se ledefooie word aangewend om OSU-kantoorkostes te delg en word ook in beleggingsfondse gestort.
Aansoekvorm om Lewenslidmaatskap – click here to open form
Aansoekvorm om Jaarlidmaatskap 2019 – klik hier om oop te maak
Met groot dank en waardering aan die Old Boys wat onlangs aangesluit het as betaalde lede
| Jaarlede 2019 | ||
| Treurnicht | Schalk | 2009 |
| Liebenberg | Johann | 1961 |
| Van Niekerk | Louis | 1978 |
| du Preez | Pieter | 1983 |
| Mantel | Henk | 1969 |
| Smith | WJC | 1970 |
| Grobbelaar | Willem | 1969 |
| Blair | Warren | 1997 |
| Hanekom | Jannie | 1973 |
| Brown | Jacques | 1984 |
| Calitz | Steyn | 1977 |
| Lor | Peter | 1963 |
| Boyes | Ian | 1963 |
| Lewenslede | ||
| Potgieter | Paul (Pottie) | 1975 |
| Rogers | Andrew | 1986 |
| Kriel | Bertus | 1994 |
| Mette | Claus-Peter | 1986 |
| du Toit | Kobus | 1978 |
| Schaefer | Rudolph | 2015 |
| Velissariou | Alex | 2016 |
| West | Jan-Sebastian | 2016 |
| Van Schalkwyk | Reinhard | 2018 |
| Vermeulen | Boitjie | 1991 |
| Carstens | Kyle | 2018 |
| Kriel | Johan | 2019 |
| Terblanché | Dorfling | 2008 |
A kind reminder to all Old Boys, remember to bring all your detail up to date on your profile on the OBU online database.
Please follow this link to update your profile: https://prg.alumnet.co.za
