Edition / Uitgawe Mar 2020

Fotobeeld van PRG Classic Gholfdag

Die jaarlikse Paul Roos Classic wat op 20 Februarie by die Stellenbosch Gholfklub gehou is, was weer eens baie suksesvol. Nie net het die OSU dié geleentheid benut om geld in te samel om  sy uitgawes aan salarisse, nuusbriewe, ensovoorts te dek nie, maar ook was dit waardevol om kamaradie te versterk en ‘n bietjie te ontspan. Klik hier vir ‘n fotobeeld van die dag.  Die foto’s is geneem deur Digital Image Warehouse (EJ Langer).