In ‘n ander artikel in hierdie nuusblog skryf die huidige rektor van PRG, mnr André van Staden, dat dit die taak van die skool is om sy leerders toe te rus vir die uitdagings van die moderne lewe, maar dat dit gegrond moet word op bewese waardes wat deur tyd gevestig is. ‘n Goeie voorbeeld van hoe dit werk, is hierdie onverskrokke meningstuk wat deur Old Boy-komiteelid Pieter-Jan Bester (1986) geskryf en op 25 Mei 2020 in Business Day gepubliseer is. Welgedaan, Pieter-Jan! Ons hoop die President het kennis geneem.
There is no empirical justification for retaining the Covid-19 lockdown or for the president’s claim 80,000 lives have been saved by the lockdown.
https://www.businesslive.co.za/bd/opinion/2020-05-25-sa-cannot-afford-to-try-to-extend-everyones-life-indefinitely/
(Editor’s note: We accept that there will be different opinions on this subject. Any Old Boy that has published an opinion piece on this or any other issue are welcome to submit it to us for sharing with other Old Boys in a next edition of the News Blog)
