Edition / Uitgawe Oct 2020

Hoofleiers en Leerlingraad 2021

Gelukwense aan die nuwe Leerlingraad en die Hoofleiers wat pas aangewys is om van nou af tot in 2021 die leiding op die kampus van Paul Roos Gimnasium en elders te neem.

Photo 1:  The Headboy is Devon Milne and the Deputy Headboys are Janneman Slabbert and Reghard van Wyk.

Foto 2: Die Leerlingraad is van links:  Juan Lindeque, Gerhard Nieuwoudt, Daniel Cairns, Mbasa Maqubela, Chad Hamman, Tristan van Dyk, Joshua Cox, William Gordge, Lonwabo Mfikile, Janneman Slabbert, Devon Milne, Reghard van Wyk, Bernhard Andrag, Tian van der Westhuizen, Willem van der Westhuyzen, Jo Lombard, Ralf Louw, Alexander van Wyk, Gabriel Pate, Glasson Osborne en Pieter Bruwer.