Hoewel die spertyd vir besprekings al verby is, kan jy gerus kontak maak om te hoor of jou onderneming nog geakkommodeer kan word.
Twintig-twintig gaan ‘n onthoujaar wees en dié publikasie gaan lank gehou en wyd gelees word.
Klik hier vir die advertensietariewe vir vanjaar se skooljaarblad.
Click here for advertising rates for 2020’s yearbook.
