Edition / Uitgawe Dec 2020

2020 Matrieks sluit by Old Boys aan

In die Voorsittersboodskap meld Gustav Potgieter dat die Klas van 2020 nou die rekord hou vir die meeste volopbetaalde lede van die Paul Roos Gimnasium se Oud-skoliere-unie. Altesame 70 van hulle het as lewenslede aangesluit en nog 16 as 3-jaarlede, wat hul totale lidmaatskap op 86 te staan bring.

Die Oudskoliere-unie is besonders dankbaar teenoor hierdie nuwe Old Boys. Hul meelewing en voorgesette betrokkenheid by hul skool is aansteeklik.

Brendon Fourie (2010) was die gasspreker by die Verwelkomingseremonie en sy  boodskap het gehandel oor “Leef | Werk jou passie”. Hier is die skakel na die Verwelkomingsgeselligheid.

By die aansluitingseremonie is die volgende foto’s geneem:

Groepfoto (bo-aan artikel)

Eerste ry van links: Jan-Hendrik Agenbach, Alain Rautenbach, Simeon Venter, Dylan Beelders, Anton Engelbrecht, Heinz Hesse, Luké de Beer, Jako Prins, Reon Grundlingh, Cameron Sharp, Franco Swanepoel, Danico Mare en Jan Joubert;

Tweede ry van links: Mathias Smith, Kieran Donough, Evan Ohlsson, Stephan Bekker, Francois Lochner, Izak Botha, Philip Botha, George Fischer, Marnus van Zyl, Sias Claassen, Erlank Pretorius, Charl Malan en Charl du Toit;

Agter van links: Rhynardt Burger, Kyle de Weerdt, Bobby Troskie, Gerald Gous, Christiaan Scheider, Bernard Combrink, LJ Marx, Nicholas Schoombee, Armand Maritz, Alexander Goodman en Henri Beyers; en

Heel agter van links: Ruben Smit, Ivan Stevens, Willem Meintjes, Charles Jansen van Vuuren, Matthew Scott, Gabriel Richards, Joshua Bodenstein, Jannes van Niekerk en Adriaan de Lange.

Vlnr: Thomas Sickle, Niel Roode (2010), Carel Strüwig, Simeon Venter, Marco Odendaal en  Zander Walters.

Vlnr: Niel Roode (2010), Marnus van Zyl, Neil van der Westhuizen, Thean Venter, MC Van Heerden-Smith en Jannes van Niekerk.

Ruben Smit, Mathias Smith, Pieter-Jan Bestbier (1986) Cameron Sharp en Ivan Stevens.