Edition / Uitgawe Dec 2020

58ers eet saam ontbyt

Lede van die 1958 matriekklas wat in die nabye omgewing van Stellenbosch woon, eet kwartaalliks ontbyt by De Zalze klubhuis saam. Die jongste geleentheid was goed bygewoon, soos op die foto gesien kan word.

Voor sit Nic de Jager; Danie Gerryts; Carl Vlok en Danie Miller; en agter staan Johan de Villiers; Chris du Plessis; Bodo Brendel; Peter vd Spuy: James Joubert; Neels Grobbelaar en Paul du Toit.

Nie op die foto nie, is James Joubert (hoofseun), wat net vir ʼn kort tydjie saam kon kuier.

Foto: Nic de Jager