Edition / Uitgawe Dec 2022

Rugby en gholf saam is ‘n wenresep

Die jaarlikse gholfdag van die Old Boys Rugbykomitee op 10 November 2022, was weer eens baie gewild. Dit was ‘n sonnige dag en nie net is daar goeie gholf gespeel nie, maar bande tussen die skool en sy Old Boys is versterk. Sien julle volgende jaar weer.

Kliek hier vir foto’s van die dag en oorhandiging van pryse agterna: https://digitalimagewarehouse.smugmug.com/…/i-WkKw58B/A