Edition / Uitgawe Oct 2023

Drie geslagte Kemps by interskole

Dié foto van die drie geslagte Kemps is geneem net voordat hulle almal na  Bloemfontein vertrek het vir die PRG vs Grey Interskole. Hulle is van links OSU-lid Bles Kemp (1991), Willem Kemp (nou in graad 9), Pieter Kemp (1965) en Gert Kemp (nou in graad 10).