RUGBYKOMITEE-GHOLFDAG
Snugmug se foto’s vertel die verhaal: https://www.smugmug.com/gallery/n-PzM97t
Dit was ‘n heerlike lentedag en alles is met presisie in gereedheid gebring vir die spanne om hul slag op die gholfbaan te wys. By die prysuitdeling later, was dit duidelik dat party hul geleenthede beter as ander gebruik het.
Desnieteenstaande het die gholfmanne die versekering gegee dat hulle die dag baie geniet het en beslis weer volgende jaar gaan inskryf.
Vra maar vir Johan Burger (1978), Sielie Pieterse (1978), Henty Smal(1979) en Johan Hanekom(1978).
OLD BOYS UNION MASTERS
The PRG Old Boys’ Union Masters Championships were held on Friday, 1 December 2023 at Devonvale Golf Club. All eyes were on Niel Roode (2010), the defending Masters champion, as everyone wondered who would earn the privilege of donning the iconic maroon jacket.
After 27 holes, it became clear that Jacques Potgieter (2014) had won the magical masters, with Gustav Potgieter (2009) coming in second place and Henty Smal (1979) claiming third place. The event was filled with excitement and camaraderie, with everyone celebrating the winners and enjoying the beautiful weather.



