Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and contributed in some or other way to the memories many of us treasure.
Sedert ons vorige uitgawe van Desember 2018 het ons van die volgende sterfgevalle verneem:
November 2018
- Arthur Stevens
Desember 2018
- Rocco Nienaber (1995)
- Dos Blok (1956)
- Patrick Luxande (1996)
Januarie 2019
- Frikkie Carstens (1956)
- John Vye (1961)
- Pang Basson (1958)
Februarie 2019
- Dale Hindley (2002)
- Righard Munnik (1976)
Dos Blok
Pang Basson
Dale Hindley
Righard Munnik
