Edition / Uitgawe Mar 2016

1981gers se reünie saam met Bloemhof

Die 1981-klas het saam met die 1981 Bloemhoffers op die Saterdagaand van die feesnaweek by die Big Easy reünie gehou. Giuseppe Ciucci was so gaaf om die deftige geleentheid moontlik te maak.

1981 reunion Dr David Taylor (oud-Engelse onderwyser) en Giuseppe Ciucci.

1981 reunion Van links staan Kobus Potgieter, Gary Wrench, Lood Bouwer, Herman Liebenberg en Theuns Smal.

1981 reunion Van links geniet Michael Hülsman, Johan Hattingh, Pieter Pienaar, Giuseppe Ciucci, Gabriel Kroes, Theuns Smal en Wilhelm Heunis hul weersiens 25 jaar nadat hulle saam in matriek was.