It’s a time to enjoy with family, rest and of course enjoy a good bottle of wine. The Semper wine club offers an array of wines to enjoy over the festive season and we hope that you will use your benefits to purchase wine from our shop. In the coming week or two we will be adding more wines to the selection to cater for this period. This will include sparkling wine.
Continue reading It’s Christmas time! Latest Semper wine club offersMonth: December 2020
New members
This year was not easy for anyone and therefore the PRG Old Boys’ Union is grateful to all who joined its ranks in 2020. The 2020 class has set a record in joining in numbers, but there were many more showing their loyalty and all of you deserves recognition:
Continue reading New membersWysigings aan die OSU se grondwet
Reeds vroeg in die jaar het die Uitvoerende Komitee ʼn bespreking gehad oor die verouderde grondwet en die wysiging en aanvulling daarvan om in te pas en voorsiening te maak vir huidige situasies.
Continue reading Wysigings aan die OSU se grondwetLidmaatskap en ledegeld / membership and fees
Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.
Continue reading Lidmaatskap en ledegeld / membership and feesSpesiale aanbiedinge / Special offers
Ons het weer ʼn wonderlike aanbod op ʼn besonderse versamelaarswyn… hier is jou kans om ʼn unieke wyn aan te skaf teen ʼn prys wat nie sommer geklop sal word nie.
Continue reading Spesiale aanbiedinge / Special offersPRG Classic Golf Day 2021
Presented in cooperation with Lew Geffen Sotheby’s International Realty, the PRG Classic Golf Day 2021 is set to take place on Thursday, 18 March 2021 at Stellenbosch Golf Club.
To find out more, click here.
Reünie-groepe van 1954, 1955 en 1956 vier saam Herinneringsdag
PRG herdenk tradisioneel in November die 26 Old Boys wat hul lewens vir hul land tydens die twee wêreldoorloë , die Grensoorlog en die Vryheidstryd afgelê het. Die reünie-groepe van 1954, 1955 en 1956 het as eregaste die verrigtinge bygewoon.
Continue reading Reünie-groepe van 1954, 1955 en 1956 vier saam HerinneringsdagNuus uit OSU-kantoor

Kommunikasie
OSU-Nuusblog: http://paulroosoldboys.co.za/
Aanlyndatabasis: https://prg.alumnet.co.za/
OSU-kalender 2021
https://drive.google.com/file/d/1L7W5gBMZWI-fGzmBCBYmwoNn2tszxLD3/view
Reünies en gesellighede 2021
https://drive.google.com/file/d/1wrxp1tE8x_QjHCui4Up44-dduJ5gxc7U/view?usp=sharing
Pollas
Hannes Odendaal is die nuwe UK-komiteelid met Pollas as deel van sy portefeulje
Hannes se e-posadres: hannes@hdk.co.za
Polla-datums 2021: 11 Maart; 29 Julie en 28 Oktober 2021
https://drive.google.com/file/d/1zGvsBTYWpt8MfZKVUg5vEmlvfNnq5bxy/view?usp=sharing
Ode aan oud-rektor Gert Smit
Rektor in my tyd as onderwyser by PRG
Ek was bevoorreg om in 1968 my eerste aanstelling as onderwyser by Paul Roos Gimnasium te kry. Dit was nie ʼn gewone prosedure nie en juis te meer is ek vandag nog die betrokke rolspelers uiters dankbaar vir hul bydraes om die aanstelling moontlik te maak.
Ek gee graag erkenning aan die rektor van destyds, mnr. Gert Smit, vir die vormende invloed op my denke en praktyk om my akademiese opleiding van toepassing te maak op die bedryf soos in ʼn staatskool van destyds.
Continue reading Ode aan oud-rektor Gert SmitIn Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and contributed in some or other way to the memories many of us treasure:
Continue reading In Memoriam