Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. Continue reading In Memoriam
Category: Lidmaatskap / Membership
Nuwe lede/New members
2016 Graad 12: Jaarlede
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
In Memoriam – Johan van der Westhuizen
Nuwe lede/New members
Welkom aan ons nuwe lede:
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
In memorium: Christiaan Frederik Heyns
23 Januarie 1949 – 2 Augustus 2014, Matriek 1966
Die Internasionale, Afrika- en Suid-Afrikaanse Urologie-gemeenskap het ʼn groot leier en mentor verloor toe prof. Chris Heyns onverwags op Saterdag 2 Augustus 2014 oorlede is, net ʼn paar uur nadat hy as president van die Suid-Afrikaanse Urologiese Vereniging as voorsitter opgetree het by ʼn vergadering in Gauteng en net vier maande voor sy beplande aftrede. Paul Roosers wat hom geken het, ervaar sedertdien ʼn ontsaglike verlies.
In memorium: Johannes Zacharias Moolman
Johannes Zacharias Moolman, oud-onderwyser by Paul Roos van 1982-1994
Die nuus van oud-onderwyser Johannes Zacharias Moolman (Hannes) se afsterwe op 9 Mei 2016 in Houston, Texas in die VSA, in die ouderdom van 83 sal waarskynlik deur meeste van sy leerlinge met hartseer ontvang word.
Nuwe lede/New members
Welkom aan ons nuwe lede:
In memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
‘n Besoek aan Hilda se graf
Hilda Swartz was die alombekende en geliefde sekretaresse van die Oud-skoliere-Unie van 1998 tot sy onverwags in Julie 2014 oorlede is. Philip Myburgh, oud-komiteelid wat lank saam met haar gewerk het, het onlangs haar graf op haar geboorteplaas Kruisementfontein in die Dordrecht-distrik opgesoek.
In memoriam
It is always sad to receive the news that one of our Old Boys passed on. But then one is also reminded by the great poets such as Khalil Gibran that life and death are one, even as the river and the sea is one.
Nuwe lede/New members
Welkom aan ons nuwe lede:
Nuwe lede / New members
Welkom aan ons nuwe lede:
In memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ‘n onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.


