
Grendeltyd 2020 het onderwysers gedwing om te leer hoe om tegnologie in te span en nuwe onderrigmetodes te gebruik. Na aanleiding hiervan het Remgro die wiskundedepartement van Paul Roos genader met die idee om hierdie nuwe kennis met die omgewing se skole te deel en so ontstaan die SUM-projek. Die projek word befonds en ondersteun deur Remgro.
Continue reading Stellenbosch United in Mathematics (SUM project)




