Edition / Uitgawe Mar 2020

Die waarde van erfenis

Hierdie uitgawe van die PRG Old Boys Nuusblog bied soos gewoonlik ‘n goeie mengsel van die verlede, hede en die toekoms. Benewens die onthulling van die Blou Gedenkplate, wat onder andere bygewoon is deur (op die foto) Elsabe Retief en Ronel Fourie van die Stellenbosch-Erfenisstigting, Mariena Kotze van die Argief, rektor André van Staden en Sigi Howes van die Sentrum vir Bewaringsopvoeding, is daar ‘n insiggewende huldeblyk aan die voormalige OSU-voorsitter Wouter Pienaar.

Die onlangse onthulling van drie Blou Gedenkplate op die skoolterrein van Paul Roos Gimnasium bring ‘n mens onwillekeurig by die vraag wat die belang van erfenisbewaring in die konteks van die ontsaglike veranderinge in ons land is.

From ancient times and a long past empire, which still have in many ways a huge impact on our lives today and also attracts millions of tourists to its architecture and places of interest that lasted up to today, comes the voice of the Roman jurist Cicero: To be ignorant of what occurred before you were born is to remain perpetually a child.

The online success of the PRG OBBN on Facebook is remarkable and a modern way of standing together as Old Boys in difficult economic circumstances. The establishment of Pollas across the country and internationally is a great achievement and we urge Old Boys to contact their closest coordinator. Another fun place to strengthen ties is on the golf course and once again we can report that the Paul Roos Classic achieved its goals.

Wat die toekoms betref, is die volgende generasie Old Boys begin vanjaar deur hul pa’s gebring om met hul hoërskoolloopbaan te begin. Daar is ook geleentheid vir die pas afgestudeerde Old Boys of dié wat hul voorgraadse studies vanjaar voltooi om hul nagraadse kwalifikasies aan Oxford te verwerf.

Unfortunately it seems that COVID 19 is going to curtail a lot of planned Old Boys events in the coming term. We urge you to take the necessary precautions and pray that you will stay healthy. However, there is nothing to prevent you from lifting a glass of Splendidior 150 Cabernet Sauvignon 2013 to the school at an appropriate time, so make use of our special wine offer.

Lekker lees!