Help die Stellenbosch Trail Fund om die Eersterivier skoon te hou en te beveilig

Van tyd tot tyd vra mense hoe hulle ‘n sinvolle bydrae kan lewer tot omgewingsbewaring of selfs geld aan Paul Roos Gimnasium daarvoor kan skenk met die wete dat hul geld goed en eerlik aangewend sal word.

Die nie-winsgewende organisasie Stellenbosch Trail Fund (STF) is die antwoord. 

Continue reading Help die Stellenbosch Trail Fund om die Eersterivier skoon te hou en te beveilig

Alex Aldrich ontpop as rugbyspeler op Harvard

Alex Aldrich (2018) het verlede jaar toelating gekry om aan die Harvard Universiteit in Cambridge, Massachusetts, in die VSA te gaan studeer. Hy het reeds die tweede jaar van sy MBChB-studies aan die Universiteit Stellenbosch afgehandel toe hy op ’n dag besluit het om aansoek te doen by Harvard – en toe bo verwagting toelating kry.

Harvard is die oudste instituut vir tersiêre onderrig in die Verenigde State en een van die toonaangewendste ter wêreld. 

Alex was ’n prefek by Paul Roos en was bekend vir veral sy bydrae tot kultuur op die kampus – hy was ’n ywerige debatteerder, het musiek as vak geneem en in die koor gesing. 

By Harvard kry hy deesdae tyd om te midde van ’n oorvol akademiese program rugby te speel!

Continue reading Alex Aldrich ontpop as rugbyspeler op Harvard

Secunda: Nuwe koshuis in gebruik geneem

The great need for hostel accommodation at Paul Roos Gymnasium was recently addressed with a project creating 18 more beds and a room with an en suite bathroom for a live-in assistant. Secunda is the beginning of a new hostel, but will at first be managed as an annex for grade 10’s of the Nova Hostel.

Vooraansig van Secunda, wat in akkommodasie vanaf ‘n busstoor omskep is.
Continue reading Secunda: Nuwe koshuis in gebruik geneem

World-class indoor cricket facilities at school will benefit entire Stellenbosch community

Paul Roos Gimnasium het met Remgro en die Universiteit van Stellenbosch saamgespan om ‘n binnenshuise krieketfasiliteit van wêreldstandaard op die skool se kampus, net langs die hoofkrieketveld, te ontwikkel. Die nuwe fasiliteite is pas voltooi teen ‘n koste van ongeveer R15 miljoen en sal deur al die partye benut kan word. Die gasspreker by die opening op 17 November was Gary Kirsten, wat ook die nette amptelik ingewy het. Kliek hier vir ‘n blik op die gebeure.

Continue reading World-class indoor cricket facilities at school will benefit entire Stellenbosch community

Welverdiende huldeblyk aan Heléne van Wyk op aand van Massa-reunie

At the recent Mass Reunion the guest of honour was Heléne van Wyk. Former Rector Jock de Jager delivered the following address about this remarkable and much-loved lady who gave 51 years of her life to PRG. Portchie gifted her with one of his paintings at the occasion. Also have a look at a video of this interview of Frans van Niekerk with Heléne about the highlights of the time that she had spent at Paul Roos Gymnasium:

Continue reading Welverdiende huldeblyk aan Heléne van Wyk op aand van Massa-reunie

Andries (Andy) Calitz (1976) kry eredoktorsgraad by US

Old Boy, ingenieur en inspirerende sakeleier Andries Carel (Andy) Calitz ontvang in Desember die graad Doktor in die Ingenieurswese (Ding) honoris causa van die Universiteit Stellenbosch.

Also an SU alumnus, Andries plays a prominent role in the international energy supply sector. Serving as the secretary-general of the International Gas Union since August 2021, he continues to drive political, technical and economic progress in the gas industry globally.

‘n Welverdiende eer!

Die Universiteit Stellenbosch het onlangs besluit om eredoktersgrade toe te ken aan (van links bo) regter Frederick Daniël Jacobus (Fritz) Brand, Diana Ferrus, dr Patrice Matchaba, Nicky Newton-King, Andries Carel Calitz en prof Vikram Patel.

Pa se slagspreuke ‘n rigsnoer vir Herschel

Die ontvangs van ‘n eerstespanrugbytrui is ‘n grootste oomblik vir ‘n Paul Rooser en sy ouers.

Herschel Jantjies (2014) het onlangs in die Daily Maverick geleentheid gekry om in sy eie woorde oor sy pa, Samuel Johannes Jacobus Jantjies, te vertel in die reeks onderhoude Lessons from my Father deur die opvoedkundige Steven Anderson.

Continue reading Pa se slagspreuke ‘n rigsnoer vir Herschel

Old Boys played part in Namibia’s “surreal” performance at recent T20 Cricket World Cup

Twee Old Boys, naamlik Stephen Baard (2010) en Jan Nicol Loftie-Eaton (2018), het onlangs vir Namibië aan die T20 Krieket-wêreldbekertoernooi deelgeneem. Stephen vertel meer oor die ervaring en die lesse wat geleer is.

Continue reading Old Boys played part in Namibia’s “surreal” performance at recent T20 Cricket World Cup