Die Familie Krige vier 300 jaar in Suid-Afrika

There is good reason why the family Krige is celebrating its 300 years on African soil in Paul Roos Gymnasium’s Japie Krige Hall. The family played a major role in establishing the school and Japie Home was in 1866 one of the first learners to get his education here. He later became the first Afrikaans speaking teacher at the school and served as rector Paul Roos’s vice. The hall was built in 1948, three years after the school was moved to its current location on the farm Welgevallen.

Paul Roos-gimnasium se Japie Krige-Saal is nie om dowe neute die vergaderplek van die familie Krige wanneer sowat 150 van hulle op Saterdag 17 Desember 2022 bymekaar kom om die aankoms van die stamvader meer as driehonderd jaar gelede in Suid-Afrika te herdenk nie.

Continue reading Die Familie Krige vier 300 jaar in Suid-Afrika

Herkoms van Markötter, ander vanne, straatname en plekname

Have you ever wondered what the origin of the names of people and places is we are so used to in PRG and environs context. Riël Cillié (1961) enlightens us.

Dis algemeen bekend dat PRG se sportgronde vernoem is na een van die pioniers van Suid-Afrikaanse rugby, maar waar kom dit eintlik vandaan? Die herkoms en betekenis van familiename en plekname is vir Gabriēl Cillié (Riēl) (1961) hoogs interessant, veral as dit uit verre lande gekom het.

Continue reading Herkoms van Markötter, ander vanne, straatname en plekname

E-simbool is geen doodsvonnis

In sy eie woorde vertel André Albertyn (1973) hoe hy matriek klaar gemaak het deur die minimum te leer, maar dit het hom nie teruggehou in sy beroepsloopbaan nie.

Ek het na Weermag in 1973 siviele ingenieurswese gestudeer en in my finale jaar darem ‘n paar vakke cum laude deurgekom. Daarna het ek by ‘n private praktyk aangesluit, vroeg ‘n direkteur geword en ‘n groot kantoor in Port Elizabeth bestuur.

Continue reading E-simbool is geen doodsvonnis

Christian stap voor by Statebondspele

Christian Sadie en Bongi Msomi

Christian Sadie (2015), paralimpiese swemmer, het die eer gehad om saam met Bongi Msomi, kaptein van die Proteas-netbalspan, die draers van die Suid-Afrikaanse vlag by die opening van die Statebondspele in Birmingham, Engeland, te wees.

Christian het die land en sy alma mater verder trots gemaak deur in die 50m-vryslag (klas S7) ‘n bronsmedalje te verower.

Vroeër vanjaar het Christian in Madeira by die  Paralimpiese swem-wêreldkampioenskap die silwermedalje in die 100m-borsslag (klas SB7) ingepalm.

Grey-naweek sorg vir baie prestasies

Die Grey-naweek het meer prestasies as net spogoorwinnings op die sportvelde opgelewer.

Die opwindende en langverwagte interskoledinee en -veiling op 18 Augustus het vir die skool ‘n inkomste van 1 miljoen Rand besorg. Klik op die volgende skakel om te sien wat die skool daaroor berig het: https://paulroos.co.za/augustusmaand-n-hoogtepunt-op-prg-se-kalender-van-sport-en-kultuur/

Continue reading Grey-naweek sorg vir baie prestasies

Lenteloop op Erfenisdag was ‘n bydrae tot natuurerfenis

Deelnemers aan die Lentelope wat 50 jaar gelede op verskeie plekke in Suid-Afrika gehou is, het medaljes ontvang vir hul prestasies. Die hoofmotief van die Departement van Sport en Ontspanning toe was waarskynlik om deelnemers aan te spoor om fikser te word.

Paul Roosers van die Societas klub het saamgestap: Dieter de Kock, William Whitehead, Joshua Coetzee, Daniel Whitehead, Jordan Bekker, Nicholas Kelbrick, JP Mans, Stephanus de Kock.
Continue reading Lenteloop op Erfenisdag was ‘n bydrae tot natuurerfenis

PRG Societas in collaboration with Deloitte celebrated Arbour Week

From left : Oloff Osborne, Hempies du Toit (PRG Old Boy), Dawid Briedenhann (and grandson of Hempies), Peter Boyes and Benjamin Ligthart.

Paul Roos Gymnasium (PRG) Old Boys generously donated seedlings of the Coastal Coral tree (Erythrina caffra) to the school’s environmental club, PRG Societas. These will be distributed to local primary schools and planted by PRG staff and learners when they are bit stronger.

Continue reading PRG Societas in collaboration with Deloitte celebrated Arbour Week

A local flavour to SA’s success in the XV Cana Senior African Championships

Two Old Boys – Righardt Muller (2020) and Ruard van Renen (2021) – were selected for the South African team that took part in the XV CANA African Senior Swimming Championships from August 20th to August 25th in Tunis, Tunisia. 

South Africa once again topped the swimming medal table, but this time around the nation claimed 40 pieces of hardware, with 22 gold, 8 silver and ten bronze medals. Algeria wound up in the runner-up spot with 26 total medals, including 10 golds, while Egypt rounded out the top 3 finishers with 30 medals but just 7 golds.

Ruard made a good contribution to this tally by being part of the relay teams that won gold in the 4x 100m Freestyle (Mixed) and 4 x 100 Medley (Men) and bronze in the 4 x 100m Medley (Men), as well as winning bronze medals in the 50m Backstroke and 100 m Backstroke for men.

Brandon Visser (2008) receives Royal Medal for Bravery

Brandon Visser (2008) was onlangs in die nuus oor die koninklike medalje wat hy ontvang het vir sy dapper optrede in Junie verlede jaar toe hy ‘n vrou van verdrinking in die Teems gered het.  Dit is tydens ‘n seremonie in Londen deur prinses Alexandra, Koningin Elizabeth II se niggie, aan hom oorhandig. Sy vriendin, Karolina Dovgialo, het hom sonder dat hy geweet het vir die toekenning ingeskryf.  Sy trotse ma, Tracy, het die foto’s hierby gestuur. Die berig hieronder kom (met geringe aanpassings) uit Matiesalumni.com:

Continue reading Brandon Visser (2008) receives Royal Medal for Bravery

Klaus von Pressentin (1996) receives international recognition

Klaus von Pressentin (1996) het onlangs ‘n toekenning van die internasionale Vereniging van Opleiers in Familie-gesondheid (STFM) ontvang wat hom in staat sal stel om later vanjaar  sy ondervinding plaaslik as Hoof van die Afdeling vir Familie-gesondheid by die Universiteit van Kaapstad en as hoofredakteur van die vaktydskrif South African Family Practice by die STFM Kongres in Amerika te gaan deel.

Continue reading Klaus von Pressentin (1996) receives international recognition

Kry jou litte en skoene reg vir vanjaar se Lenteloop

Everybody, even family and friends of Old Boys, are invited to join the Spring Walk planned for Saturday 24 September. The organisers are considering using the Bergpad above Coetzenburg as the Assegaaibosch Nature Reserve has not yet been reopened after last year’s devastating veld fire. You don’t even have to do the whole thing! Just come and enjoy nature and contribute to nature awareness.

Continue reading Kry jou litte en skoene reg vir vanjaar se Lenteloop