Voorsittersverslag Junie 2020

Dear Old Boy

How quickly things can change!  The last Newsblog was written at the start of the Covid-19 crisis and no lockdown was yet in place.  At the time of writing this report, we just heard we can go to Level 3 and most of us can go back to work, but with strict rules.  A year full of plans turned into an annus horribiles. This year is a year of unchartered waters for each and everyone, but we will get through it. Continue reading Voorsittersverslag Junie 2020

Voorsittersverslag / Chairman’s message

Van links James-Barrie Smith (1981), Juan Morisson (1981), Herman Liebenberg (1981), Marelise Visagie (Lew Geffen Sotheby’s International Realty), Gustav Potgieter (1981) en Kobus Potgieter (1981).

Geagte Old Boy

Die jaar 2020 het op ‘n galop weggespring. Ons is al in Maart en die komitee is vol planne vir 2020. Daar het intussen ‘n GROOT klip in die pad gerol, by name Covid-19, wat ons planne deurmekaar gekrap het. Continue reading Voorsittersverslag / Chairman’s message

Chairman’s message / Voorsittersverslag

Beste Old Boy

Opwinding is deesdae aan die orde van die dag in Old Boys-geledere.

Op Donderdag 5 Julie het die eerste formele reünie in Londen plaasgevind. Sowat 40 mense het dit bygewoon; glad nie ’n slegte begin nie. Verskeie Old Boys het al die pad uit Suid-Afrika gekom om deel van die geleentheid te wees. Baie dankie aan Giuseppe Ciucci (1981) van Stonehage Fleming, borg van die aand. Volgende jaar se byeenkoms word weer vir Julie beplan (sien berig elders). Continue reading Chairman’s message / Voorsittersverslag

Chairman’s message / Voorsittersverslag

CONSTITUTION AMENDED TO ENSURE CONTINUITY

Dear Old Boy

What a busy second quarter we had!

Our annual mass reunion was held, which was much more rewarding than imagined. The panel discussion lead by Advocate Jean Meiring (1991), with Pieter du Toit (1997), editor of the Huffington Post and co-author of Enemy of the People, and Pieter-Louis Myburgh (2003), investigative journalist and author of Republic of Gupta, gave us a valuable insight into South African politics and how they see our country’s future unfolding. Yes, there are positive happenings!

Kliek hier om meer foto’s van die dinee te sien.
Foto’s: Digital Warehouse Continue reading Chairman’s message / Voorsittersverslag

Voorsittersboodskap / Chairman’s message

Geagte Old Boy

Met Paasnaweek op ons, sou daar vanjaar al baie water in die see geloop het as dit nie so droog in die Wes-Kaap was nie. Hoewel dié van ons wat hier naby die alma mater woon, ons daarop toespits om Dag Zero af te weer, was daar tog ’n nuwigheid om ons aandag ’n bietjie af te lei: Stigtersdagsport! Continue reading Voorsittersboodskap / Chairman’s message

Voorsittersboodskap / Chairman’s message

Touchies 2017: Damian Willemse, Kobus Potgieter van ons borg Outdoor Warehouse, Ernst Joubert, speler van die toernooi, en Gustav Potgieter, OSU-voorsitter.

Geagte Old Boys,

Dit is lente en ons staan op die vooraand om die Matrieks van 2017 as die jongste Old Boys te verwelkom en hulle tot ʼn lewenslange verbintenis met ons alma mater in te lyf. Maar eers wag daar vir hulle nog die laaste hekkie, die matriekeindeksamen, en daarvoor wens ons hulle alle voorspoed en sukses toe. Continue reading Voorsittersboodskap / Chairman’s message

Voorsittersboodskap / Chairman’s message

Geagte Old Boy

Ons is al sowat ’n kwart deur 2017 en die jaar snel voort. Die Old Boys se amptelike fondsinsamelingsprojek om ons kantoor en aktiwiteite te finansier, is agter die rug en hoewel ons nie ’n “vol veld” gehad het nie, het ons begroting geklop, danksy ’n goeie veiling wat deur Tokkas van Heerden (1983) gehanteer is. Continue reading Voorsittersboodskap / Chairman’s message