In Memoriam
Onderstaande is ′n uittreksel uit ′n artikel wat Herman Lategan in Rapport van 28 Mei 2017 geskryf het.
Continue reading Dr Robbie Robinson (klas 1957), vader van die Otter-voetslaanpad
In Memoriam
Onderstaande is ′n uittreksel uit ′n artikel wat Herman Lategan in Rapport van 28 Mei 2017 geskryf het.
Continue reading Dr Robbie Robinson (klas 1957), vader van die Otter-voetslaanpad
Jannie “Lappies” Labuschagne (klas van 1972) is op 16 Mei oorlede. Hy was jare lank by Paul Roos as skolier, ondersteuner en braaimeester betrokke.
Continue reading Spitbraai-koning en skepper van Lappies-braaisous word onthou
Een maal ’n Paul Rooser, altyd ’n Paul Rooser! So het uittredende rektor Jannie van der Westhuizen, uitgevat in ’n 2017 matriekdas, sy afskeidsboodskap saamgevat. Daar was nie ’n slegte dag in sy loopbaan van 37 jaar in die onderwys nie, maar broer, wat wel stres veroorsaak het, was elkeen van die meer as 700 eerstespanrugbywedstryde waarby hy as afrigter of skoolhoof betrokke was!

Mariena Kotze, argivaris van Paul Roos Gimnasium, gee ’n oorsig van die lewe en werk van Jannie van der Westhuizen, wat pas as rektor uitgetree het en deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns as vanjaar se wenner van die Elizabeth C Steijn-medalje aangewys is. Continue reading Jannie van der Westhuizen, die vyftiende rektor van PRG: 1 April 2007-31 Maart 2017
In ’n afskeidsboodskap namens die leerders wat in die termyn van die Jannie van der Westhuizen hoofseuns was, vertel DYLAN DE NYSSCHEN, hoofseun van 2013, dat die uittredende rektor dikwels as persoonlike mentor en vertroueling vir hulle opgetree het. Dit kos iemand met selfversekerdheid en wysheid om so ’n rol te speel en dit is hoekom mnr Van der Westhuizen die hoogste agting van die leerders in sy termyn geniet het. Hy verlaat nou die skool, maar sal nooit vergeet word nie. Continue reading A leader par excellance
Toespraak van mnr. Jannie an der Westhuizen tydens sy laaste saalbyeenkoms op Maandag 27 Maart 2017
Good Morning Paul Roos
Standing here knowing it is for the last time, is completely unreal. It is also an emotional moment – so please forgive me for getting emotional.
I was privileged to serve education for 37 years. My career took me to five different places and five different schools. The last 10 of those years at Paul Roos. Continue reading ’n Man van sy woord
Een van die lekker dinge aan die begin van ’n nuwe skooljaar by Paul Roos-gimnasium is om te sien hoe die Old Boys hul seuns na die alma mater bring. Vanjaar is ons weer eens nie teleurgestel met die opkoms nie. Kyk net wie was daar: Continue reading Die volgende generasie
A surprise visit by an Old Boy to his alma mater revealed the interesting story of the famous Stellenbosch Café Cat for whom a statue was erected in front of the library and also the woes of life during the Second World War years when many young families lost their fathers in the war theatres of Egypt. MARIENA KOTZE, PRG archivist, shares it with us. Continue reading Robin Gratjios (PRG: 1946-1955) en die verhaal van Stellenbosch se beroemde kafeekat
Tannie Dinks Liebenberg, Paul Roos se enigste oorlewende kind, het op 4 Februarie haar 95ste verjaarsdag gevoer. Tannie Dinks (gebore Dalena Roos) is ’n oud-Bloemhoffer (1938) wat deesdae by haar dogter, Lynette Paterson, op Grahamstad woon. Die saamgestelde foto is van haar op haar troudag op 26- jarige ouderdom en een van haar op haar mondigwording.
Mariena Kotze
PRG Argief
Splendidior 150 Cabernet Sauvignon 2013:
20% Korting op bestellings ontvang voor 28 April.
Die Old Boys-gholfdag gehou op 23 Februarie by Stellenbosch Gholfklub was ’n groot sukses en die OSU bedank graag al die deelnemers, ondersteuners, borge en donateurs. Continue reading Gholfdag ’n groot sukses
Na vele gewik en weeg, het die OSU komitee besluit om hierdie jaar die Massa-Reünie by Stellenbosch Gholfklub te hou. Koste beloop R275 per Old Boy en R2 750 per tafel van 10 Old Boys. Continue reading Old Boys Massa-Reünie / dinee & AJV – Vrydag 26 Mei
Woon jy in Natal? Jeremy Louw (1974) wil graag ’n samekoms reël. Stuur asseblief jou besonderhede na Jeremy by jeremy.louw@bayer.com.