Paul Roos-leerders van die jare vyftig, toe was hulle nog skoliere, het begin November vir ʼn reünie bymekaar gekom en lekker saamgekuier. Die klompie foto’s vertel nie hoe heerlik daar gesels is nie, maar wys darem hoe so ʼn klompie van die legendes onder hulle deesdae lyk. Kyk uit vir onder andere Jannie Engelbrecht en Stil-Jan Momberg van Middelvlei.
Author: Solid Stuff Creative Studio
Touchies 2016
The rugby battles between the Old Boys and the learners of Paul Roos Gymnasium are back, albeit in sevens format and not the fifteen man game of the nineties. A great atmosphere was experienced on the day and it is clear that there is a new event to be marked off on our annual calendar. Francois Schoombee tells the story.

Voor: Rudi ofte wel Mr Rude Badenhorst, Conrad Quick step Burke ’97, Wilde Willem van Wyk ’95, Charl Skillie Cilliers ’93
Heel voor: Kem Bolt Westdyk ’93
Wie onthou nog juffrou Sterretjie?
Die kaalvoet-seuns op die foto was deel van juffrou Mimmie “Sterretjie” Verster se orkes. Die foto is in 1951 geneem by die trap van die Laerskool Paul Roos-gebou. Dit was die jaar toe die Laerskool Paul Roos ʼn aparte skool geword het (hier nog op die huidige perseel) met mnr. Sam de Kock as eerste hoof.
Old Boys Golf Day 2017
Book out Thursday 23 February 2017 on your 2017 Year Planner for the Paul Roos Gymnnasium Old Boys Golf Day even if you do not play golf. There is an opportunity for all to play a part in this flagship event of the OBU by sponsoring a hole, playing in a team or to join us for supper at the prize giving.
Kliek hier vir meer inligting:
2017 Old Boys Gholfdag Uitnodiging asook Inskrywings- en Borgvorm
Nuwe lede / New members
Jaarlede: Continue reading Nuwe lede / New members
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. Continue reading In Memoriam
Bankvas agter jou span al is hy nie aan die wenkant nie
Die sportmansgees van Paul Roos Gimnasium word vasgevang in hierdie foto wat net na afloop van die verloorstryd teen Grey Kollege in Bloemfontein deur ʼn onbekende fotograaf geneem is. Rektor Jannie van der Westhuizen skryf in ‘n spesiale boodskap (kliek op die skakel hieronder) aan die Old Boys wat besorg is oor die skool se rugby dat trots gevestig moet word op die karakter, etos en wese van ons skool, en nie net op prestasies nie.
But this does not mean we are going to stay on the losing path. Plans are already afoot to return to winning ways next year. Training has already started, but the main thrust is that our coaches will be empowered, amongst others with an overseas visit to Saracens and exposure to England’s defence coach. Frans van Niekerk explains the three fold strategy in the report below and also calls for financial support to get PRG’s rugby up to where it belongs.
Continue reading Bankvas agter jou span al is hy nie aan die wenkant nie
Ken jy jou Old Boys-komitee?
Só beskryf ons komiteelede hulself in hul eie woorde:
Telling the story, engaging our Alumni
OBU Chair Gustav Potgieter and office manager Elza van der Walt were in September amongst 71 delegates from 39 schools that attended this year’s conference of the South African Schools Alumni Association (SASAA), that were hosted by Maritzburg College. Shared heritage is the glue that keeps OBU’s going and this must be celebrated at reunions and other events.
Die verwelkoming van graad 8’s met Oom Polla se Lat is voorgehou as ʼn tradisie wat ʼn belangrike rol kan speel om die grondslag vir erfenis te lê en dit is oudskoliereunies se plig om dié erfenis te bewaar. Lees Gustav se volledige verslag hieronder:
Oom Bob Sainsbury, ‘n lewende legende, is vanjaar 102 jaar oud
Twee klasmaats van 1963, Conraad Wiehahn en Johan Neethling, wat in Johannesburg woon, het onlangs vir oom Bob, ons oudste Old Boy, gaan kuier en namens die OSU ʼn geskenkie vir hom geneem. Op die foto is oom Bob (1932) en Johan Neethling (1963). Oom Bob het dadelik sy PRG-oortrui aangetrek vir die foto.
Note the laptop next to Uncle Bob, which he is using to correspond with the Old Boys Union. And yes, he is using the earphones for skyping and to listen to music on his computer. Wow, what a legend!
Old Boys presteer – Jean Meiring
Jean Meiring bekroon as kykNET-Rapportprys vir Boekresensent van die Jaar
Jean Meiring (1991) het onlangs die kykNET-Rapportprys vir die boekresensent van die jaar gewen vir fiksie. Dié prys beloop R25 000 en word toegeken vir die beste Afrikaanse resensie wat in die voorafgaande jaar oor Afrikaanse fiksie verskyn het. Sy wenresensie het op die boekeblaaie van Beeld, Die Burger en Volksblad verskyn.
Old Boys presteer – Armand Aucamp
Armand Aucamp aangewys as Akteur van die Jaar
Armand Aucamp (2005) is bekroon as “Akteur van die Jaar – Drama/Sitcom” by die Huisgenoot Tempo-Toekennings 2016. Baie geluk aan hierdie jong akteur! Hy het met die toekenning weggestap vir sy rol as Tom Niemand in die Kyknet-reeks “Die Boekklub”. Die tweede seisoen van die gewilde reeks word vroeg in 2017 verfilm.
Old Boys presteer – 2010 a good harvest year at Paul Roos for medical doctors

Five Paul Roos Old Boys are amongst this group of residents of the Socrates Hostel at University of Stellenbosch’s Medical School who are completing their studies this year. They are Renier Marais (1st row, 2nd from left), Elisha Rhode (2nd row, 1st from left), Ludo van Hillegondsberg (3rd row, 2nd from left), Jeremi Swanepoel (5th row, 1st left) and Reinhard van der Westhuizen (5th row, 5th from left).
The Old Boys’ farms of Stellenbosch
In this edition we start with a series on farms belonging to Old Boys in the Stellenbosch environs. Many of these farms are for generations in a family, but sometimes successful business men return to their old stomping grounds and then really build up something spectacular. In this edition we look at such an example: Lingen, the four hectares smallholding that Neil Krige (1966) bought thirteen years ago.
Die eintlike boer op hierdie plaas is sy vrou, Coreen, wat so ywerig tuin maak dat daar al selfs ʼn roos na haar vernoem is. Maar daar is ook wingerd en ʼn spesiale wyn. Lees meer hieronder:
