’n Hoogtepunt op enige skool se kalender is wanneer die nuwe leerlingraad en hoofleiers aangekondig word. Vir ’n tradisieryke skool soos Paul Roos Gimnasium dui dit op oorgang en ook voortsetting. Ons wens hierdie nuwe span alles van die beste toe. Continue reading Nuwe leiers vir 2019 aangewys
Category: Skoolnuus / School News
Old Boys-rugbykomitee – een jaar later

Die Old Boys Rugbykomitee het so bietjie meer as ’n jaar gelede as ’n formele subkomitee van die Oudskoliere-Unie tot stand gekom. Continue reading Old Boys-rugbykomitee – een jaar later
Eerstespan-rugbykaptein blink uit op vele terreine
Jean-Jacques (JJ) Kotze se veelsydigheid is ongebreidel, maar rugby is ongetwyfeld sy groot liefde. Reeds op vroeë ouderdom by die Laerskool Panorama het hy die Westelike Provinse se o13-span gehaal, maar op Paul Roos moes hy verskeie terugslae oorkom om uiteindelik vanjaar vir die SA Skolespan gekies te word. Continue reading Eerstespan-rugbykaptein blink uit op vele terreine
Bly op hoogte met skoolnuus
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan? Klik gerus op die skakel na Semper om toegang te verkry tot dié skoolkoerant, wat aan die einde van die tweede kwartaal weer verskyn.
The latest edition of Concipio is available online by clicking here. Bly op die hoogte met skoolnuus.
Bly op hoogte met skoolnuus
Bly op hoogte met skoolnuus
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan? Klik gerus op die skakel na Semper om toegang te verkry tot dié skoolkoerant, wat aan die einde van elke kwartaal verskyn, buiten die laaste een wanneer dit met die jaarblad vervang word. Die jongste uitgawe sal seker binnekort beskikbaar wees.
In February a new Concipio, however, was published and this edition is available online by clicking here.
Bly op hoogte met skoolnuus
Baie Old Boys maak gebruik van ons skakel na die Semper om te sien wat op Paul Roos Gimnasium se skoolgronde aangaan. Aan die einde van die jaar word die Semper vervang met die jaarblad wat ongelukkig nie in ʼn elektroniese formaat beskikbaar is nie. Continue reading Bly op hoogte met skoolnuus
Hoofleiers vir 2018
Tough rugby season for our boys

Paul Roos Gymnasium played this year 246 games in total of which 174 (70.7%) were won. The season, which started officially on 16 March against Swartland High School in Malmesbury and ended on 19 August in Stellenbosch with a nail biter against Grey College, produced some excellent rugby with exciting results over the various age groups throughout the year. Continue reading Tough rugby season for our boys
Paul Roos Hockey 2017
2017 will be fondly remembered because we ended our season in front of a packed house at the Maties astro. The style of play displayed by all our teams at the season-ending fixture versus Grey College was a joy to behold. Continue reading Paul Roos Hockey 2017
Paul Roos Football 2017
The 2017 football season will go down in Paul Roos history as one which defined football and the way it is viewed at the school for many years to come. PRG Park became the established home of PRG football, where footballers could express themselves daily, proudly wearing the Jaguar logo on their respective match kits. The Jaguar sponsorship provided exciting opportunities and initiatives, enabling the managerial staff to present better equipment and coaching. Continue reading Paul Roos Football 2017
Bly op die hoogte met skoolnuus
Die nuutste Semper gee ‘n terugblik op die matrieks van 2018 se skoolloopbaan, presies 1728 dae, wat “oomblikke van glorie, maar ook oomblikke van hartseer, ingesluit het”. Continue reading Bly op die hoogte met skoolnuus
Bergfietsryers oorheers WP liga vanjaar
Geesdrif het vanjaar hoog onder die bergfietsryers geloop. Elke lid van die span was gemotiveerd om sake reg te stel wat in 2016 verkeerd geloop het. Ons het al van vroeg bymekaar gekom en begin werk aan ʼn resep vir sukses wat tot nou toe goeie resultate gelewer het. Continue reading Bergfietsryers oorheers WP liga vanjaar
Bly op die hoogte met skoolnuus
Die nuutste Semper is nou elektronies beskikbaar, deur hier te klik: http://www.paulroos.co.za/files/2017/05/30MEI_KLEIN.pdf
Onderwysdepartement gee Paul Roos ′n uitstekende evaluering
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het onlangs ′n baie positiewe evalueringsverslag uitgebring oor die skool. Hieronder verskyn die verkorte verslag.

