Dié besondere boek wat onlangs uit die pen van Old Boy Anton Müller verskyn het, is nie net ‘n moet lees vir sy skoolmaats nie, maar lewer ook ‘n belangrike bydrae tot beter begrip van die wêreld van outisme.
Continue reading Ek onthou: ‘n Outistiese seun se lewensreisPappa se trui
Oud-Springbok en Old Boy Juandre Kruger (2003) het na 18 jaar in die buiteland teruggekeer na Suid-Afrika en vroeër vanjaar met sy gesin die Argief besoek. Mariena Kotze het hulle gewys waar sy trui uitgestal word, een wat hy ‘n paar jaar gelede geskenk het. Die Argief se indrukwekkende versameling Springboktruie lok altyd wyd belangstelling uit.
Continue reading Pappa se truiOns soek bydraes vir ons Eeufeesboek
Die OSU vier in 2026 sy eeufees. PRG het een van die oudste OSU-unies in die land. Ons OSU het oor die jare so bekend geword dat baie skole by ons kom kers opsteek oor ons werksaamhede.
Continue reading Ons soek bydraes vir ons EeufeesboekLidmaatskap, ledegeld en nuwe lede
Nuwe betalende OSU-lede
Die OSU is besonders dankbaar teenoor elke Old Boy wat as ‘n betalende OSU-lid aansluit.
Continue reading Lidmaatskap, ledegeld en nuwe ledeMatrieks 2020
Trotse Old Boy pa’s en hul graad 8 seuns
Drie generasies skeer saam hul hare af
Reuben Byliefeldt is hierdie jaar in matriek en het sy hare saam met die res van die matrieks afgeskeer soos wat dit tradisioneel gedoen word.
Continue reading Drie generasies skeer saam hul hare afOndersteun ‘n behoeftige Paul Rooser | Support a Paul Rooser in need
Toenemend gebeur dit dat baie verdienstelike leerders toelating by die Paul Roos Gimnasium weens finansiële redes kan aanvaar. Jou bydrae, hoe gering ookal, kan dalk help.
More information on this meritorious project can be obtained by clicking here.
Baadjies en wyn
Belangrike skakels vir Old Boys:
Nuus en kalenderdatums uit die OSU-kantoor
Alumnet
- Ons versoek vriendelik dat alle Old Boys hul profiel nagaan of registreer op: https://prg.alumnet.co.za/
- Sien ook die afdelings: “Advertisements” en “Shop”
- NB: Wen een van vier Splendidior 150 magnums wanneer jy by ons Telegram-groep aansluit! Ons moedig soveel moontlik Old Boys aan om aan te haak by OSU-Telegram: https://t.me/PRG_AlumNet_Bot
PRG Classic Golf day now on 28 May
In cooperation with Lew Geffen Sotheby’s International Realty one of our highlight events of the year, the PRG Classic Golf Day, will be held on Friday 28 May 2021 at the Stellenbosch Golf Club.
Continue reading PRG Classic Golf day now on 28 MayJongste oor die Pollas en hul streke
Die Polla-konsep begin lekker posvat. Saamtrekke het op 11 Maart in Stellenbosch (baie informeel) en op 25 Maart in die Helderberg plaasgevind (sien foto’s).
Paul Benson (1990) is een van die groot dryfkragte agter die Helderberg-Polla, tesame met Schalk van Reenen en Helgard Slabbert. Hulle het die Ondersteun ‘n Paul Rooser-projek by die Helderberg-Pollakuier van 25 Maart 2021 bekend gestel.
Continue reading Jongste oor die Pollas en hul strekeKry jou litte los en loop weer ‘n slag die Lenteloop


Wil jy graag na verloop van 50 jaar weer op jou spore terugloop en die Lenteloop van 1971-1975 herloop? Geniet jy dit om in die natuur te stap? Doen jy iets om die omgewing te beskerm? Geniet jy dit om met klasmaats en skoolmaats te praat? Jy hoef nie van al drie hierdie aktiwiteite te hou om in te skryf vir die Lenteloop in die Jonkershoek Natuurreservaat op Saterdag 4 September nie.
Continue reading Kry jou litte los en loop weer ‘n slag die LenteloopDid you know?
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and contributed in some or other way to the memories many of us treasure in the image above.









