The declaration of a National Disaster to combat the Covid 19 virus pandemic affected our lives in a huge way, especially our education system. But even though our school grounds fell silent, creative ways were found to take on the challenges. Virtual meetings became the order of the day and the online way of expressing ourselves became very popular. Continue reading School life online
Kry die skoolkoerante hier aanlyn
Die grendeltyd het ongelukkig ook ons skooljoernaliste aan bande gelê, maar gebruik gerus die skakels vir Semper en Concipio om na vorige uitgawes te kyk.
Concipio is available online by clicking here.
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Ons het weer ‘n wonderlike aanbod op ‘n besonderse versamelaarswyn… hier is jou kans om ‘n unieke wyn aan te skaf teen ‘n prys wat nie sommer geklop sal word nie. Spesiale aanbiedinge / Special offers
The imprint of a dad will forever remain on his son
Old Boys looking for the ideal Father’s Day gift, should set off to Paul Roos Spar this month where they have limited special wines, all made by several Old Boy winemakers and their sons, now also involved and continuing the family winemaking tradition.
Continue reading The imprint of a dad will forever remain on his sonBestel jou Old Boys-baadjie nou
Die lang verwagte Old Boys-baadjie het aangeland.
Old Boys wat reeds hul baadjies bestel en betaal het kan dit per afspraak by wyse van “drive thru” afhaal op Donderdag 11 Junie tussen 16:00 en 17:00 by Splendidior (die handelsmerk-winkel).
Launch of Semper wine club
Die wynklub herleef eersdaags as die Semper wynklub en lede kan ‘n veel groter keuse van wyne verwag en die gerief van aanlyn-bestellings. Ons verskaf binnekort meer inligting oor al die voordele van lidmaatskap van hierdie unieke wynklub, gemaak deur Old Boys en verwante maatskappye.
Ontmoet die lede van die OSU-komitee
Gustav Potgieter
Portefeulje: Voorsitter
Paul Roos: 1975 (St 4) tot 1981
Skoolaktiwiteite: Tweede span rugby , tweede span krieketkaptein, Semper redaksie (sosiaal) en ATKV toneel Continue reading Ontmoet die lede van die OSU-komitee
Lidmaatskap en ledegeld / Membership and fees

Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom. Continue reading Lidmaatskap en ledegeld / Membership and fees
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. Continue reading In Memoriam
Die waarde van erfenis

Hierdie uitgawe van die PRG Old Boys Nuusblog bied soos gewoonlik ‘n goeie mengsel van die verlede, hede en die toekoms. Benewens die onthulling van die Blou Gedenkplate, wat onder andere bygewoon is deur (op die foto) Elsabe Retief en Ronel Fourie van die Stellenbosch-Erfenisstigting, Mariena Kotze van die Argief, rektor André van Staden en Sigi Howes van die Sentrum vir Bewaringsopvoeding, is daar ‘n insiggewende huldeblyk aan die voormalige OSU-voorsitter Wouter Pienaar. Continue reading Die waarde van erfenis
Paul Roos se Blougedenkplate onthul
In the November 2019 edition of this news blog we reported extensively on the Blue Plaques that were awarded to Paul Roos Gymnasium, only the second school outside of the Cape Peninsula to be bestowed the honour. These plaques are the international symbol for recognition to buildings and places that are of historical importance to the country and community in which they are situated. Beginning of March, just a day after the school’s 154 anniversary, Blue Plaques were unveiled in front of the main school building, the Japie Krige Hall and the old LPR building. Continue reading Paul Roos se Blougedenkplate onthul
Old Boys se sake-netwerk gaan van krag tot krag
Binne ‘n relatief kort tydjie het ‘n aanlynsake-netwerk wat deur Etienne Beneke (1988) vir Old Boys geskep is, groot byval gevind. Etienne vertel self waar alles begin het. Continue reading Old Boys se sake-netwerk gaan van krag tot krag
Doen aansoek vir die Rhodesbeurs
Applications are now awaited for the sought after Rhodes Bursary, which is annually awarded to a former student of Paul Roos Gymnasium or its sister schools in Stellenbosch – Rhenish Girls High and Hoër Meisieskool Bloemhof.
Fotobeeld van PRG Classic Gholfdag
Die jaarlikse Paul Roos Classic wat op 20 Februarie by die Stellenbosch Gholfklub gehou is, was weer eens baie suksesvol. Nie net het die OSU dié geleentheid benut om geld in te samel om sy uitgawes aan salarisse, nuusbriewe, ensovoorts te dek nie, maar ook was dit waardevol om kamaradie te versterk en ‘n bietjie te ontspan. Klik hier vir ‘n fotobeeld van die dag. Die foto’s is geneem deur Digital Image Warehouse (EJ Langer).

