
Lidmaatskap en Ledegeld / Membership and Fees
Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom. Continue reading Lidmaatskap en Ledegeld / Membership and Fees
In Memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. Continue reading In Memoriam
Tyd om bymekaar te staan
Die skokkende nuus oor die moord op Old Boy Stefan Smit in die tyd wat hierdie nuusblog saamgestel is, laat ’n mens besef dat ook in ons geledere slegte dinge met goeie mense kan gebeur. Continue reading Tyd om bymekaar te staan
Ereborde versterk historiese bande met Universiteit van Stellenbosch
While the school and the university parted ways more than a hundred years ago, ties are being kept strong between US and PRG, especially by means of honorary doctorates to Old Boys who have excelled in their respective fields as well as by being awarded the Chancellor’s Medal for the top academic performer final year student. Two Rolls of Honour were recently unveiled in the foyer of the school to give recognition to them. Continue reading Ereborde versterk historiese bande met Universiteit van Stellenbosch
Uithousport loop sterk in hul gene
Wat doen oud-hoofseun van 2003, Dan Hugo, en sy vrou, Flora Duffy, hier voor Buckingham-paleis? Wel die foto is in Junie verlede jaar geneem toe Flora ’n OBE (Order of the British Empire) van Prins Charles ontvang het vir haar bydrae tot sport in Bermuda, waar sy grootgeword het. Continue reading Uithousport loop sterk in hul gene
Justin Harding verras op Augusta met vuurwarm setwerk
Riaan Gerber (klas van 1972), Die Burger, 16 April 2019
Old Boy Justin Harding’s solid performance at Augusta in April was the highlight of the US Masters for South African golf fans, but it came as no surprize for those that know him well. Hard work not only turned around his golfing career, but may also open other doors for him on the international scene. He is currently ranked 44th in the world, but with his new confidence, work ethics and big stage temperament Harding is a golfer to watch. Continue reading Justin Harding verras op Augusta met vuurwarm setwerk
Old Boys gee Grey Kollege-eweknieë opdraand in titaniese stryd
Die organiseerders van die World Schools Festival, wat in Maart by Paul Roos Gimnasium plaasgevind het, het ons Old Boys uitgenooi om ’n Old Boy-rugbyspan in te skryf om teen ander Old Boy-spanne mee te ding. Die ander skole wat uitgenooi is, sluit in Grey Kollege, Paarl Gim, HJS Paarl, Affies en Hilton. Continue reading Old Boys gee Grey Kollege-eweknieë opdraand in titaniese stryd
Digitalisering van PRG registers
Die afgelope 18 maande is ek en Rita Smit besig om die PRG registers te digitaliseer. Ek doen die toelatingsregisters, terwyl sy die bywoningsregisters tik. Dit het dringend noodsaaklik geword omdat die meeste navrae wat aan die argief gerig word, versoeke is vir inligting oor pa’s, oupas en grootjies wat in PRG was. Dikwels kon persone wat sulke navrae rig self baie min inligting verskaf. Die gevolg was gewoonlik tydrowende soektogte. Continue reading Digitalisering van PRG registers
Victoriastraat se boomlanings
By putting the pieces of a puzzle together – a poem in the School’s Annual of 1929, an article in a Matieland of 1988, and old archived photo’s – PRG Archivist Mariena Kotze not only uncovers the history of Victoria Street’s tree lining, but also gains insight into the interesting life of gifted Old Boy Gus Cluver (1910 – 2001).
Ons nuwe Old Boys-baadjie binnekort beskikbaar

Só lyk die ontwerp van die Old Boys-baadjie wat albei stemrondes gewen het. Hierdie ontwerp het die meeste steun gekry van Old Boys van 26 verskillende jaargroepe, oud en jonk. Die nuwe baadjie sal moontlik in Augustus vanjaar al bestel kan word en heel waarskynlik van Oktober beskikbaar wees. Continue reading Ons nuwe Old Boys-baadjie binnekort beskikbaar
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Ons het weer ’n wonderlike aanbod op ’n besonderse versamelaarswyn… hier is jou kans om ’n unieke wyn aan te skaf teen ’n prys wat nie sommer geklop sal word nie. Continue reading Spesiale aanbiedinge / Special offers
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan?
Die jongste uitgawe van Semper is beskikbaar. Kliek hier.
The latest edition of Concipio is available online by clicking here.
Bly op die hoogte met skoolnuus.
PRG baas in Sanix-toernooi met grootste punteverskil ooit in eindstryd
Willem Grönum, graad 8
Die eerste rugbyspan van Paul Roos Gimnasium is op 5 Mei vanjaar by die Sanix-Wêreldjeugrugbytoernooi in Japan as die kampioen-skolespan bekroon nadat hulle in die eindstryd die gedugte span van St Peter’s College van Auckland (Nieu-Seeland) met 52-5 oorrompel het. Continue reading PRG baas in Sanix-toernooi met grootste punteverskil ooit in eindstryd
