Old Boys wat graag wil weet wat nog op die alma mater aangaan, kan gerus op die skakel hieronder kliek om gratis toegang te verkry tot Semper, die amptelike kwartaalblad van Paul Roos Gimnasium se leerders.
Continue reading Semper laat jou hoor hoe die leerders se harte klop




