Met die aanvang van die nuwe skooljaar by Paul Roos Gimnasium was daar weer, soos gewoonlik, heelwat graad 8-seuns wat in die spore van hul vaders volg. Kyk ‘n bietjie wie was daar. Continue reading Trotse Old Boy pa’s by hul graad 8 seuns
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Ons het weer ‘n wonderlike aanbod op ‘n besonderse versamelaarswyn… hier is jou kans om ‘n unieke wyn aan te skaf teen ’n prys wat nie sommer geklop sal word nie. Continue reading Spesiale aanbiedinge / Special offers
Traditional commemoration of School’s birthday
Paul Roos Gymnasium celebrated its 153rd birthday on March 1.
The day kicked off with the annual birthday assembly where Mr Hempies Du Toit, Old Boy and Springbok, was the guest speaker. Continue reading Traditional commemoration of School’s birthday
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan?
Die jongste uitgawe van Semper is beskikbaar. Kliek hier.
The latest edition of Concipio is available online by clicking here.
Bly op die hoogte met skoolnuus.
Uitnodiging na Massa-reunie en AJV
Vanjaar se Massa-reunie en Algemene Jaarvergadering beloof om gewilder as ooit te wees weens die talle reunies wat oor die naweek van 17 en 18 Mei gehou word. Continue reading Uitnodiging na Massa-reunie en AJV
Interskole-dinee PRG vs Grey Bloem Save the Date
Reunion dates 2019
The following year groups should please take note: 1959, 1964, 1969, 1974, 1979, 1984, 1989, 1994, 1999 & 2009
Kindly click here to view dates and details.
1958-ers trek saam by De Zalze
In Februarie het ’n paar manne van die 1958-klas weer opgeruk vir hul kwartaallikse ontbyt. Hierdie keer is daar op De Zalze se klubhuisstoep gekuier, en in Carl Vlok se woorde “lekker geëet, gesels en gelag en opgevang”. Continue reading 1958-ers trek saam by De Zalze
Lidmaatskap en Ledegeld / Membership and Fees
Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.
Betalende Jaar- en Lewenslede verkry gratis toegang tot Markötter gedurende PRG-rugbywedstryde wanneer hul ledekaarte getoon word by kaartjieverkopers en/of sekuriteit. (LW: Nie van toepassing by Wereldskole Rugbywedtryde nie.) Continue reading Lidmaatskap en Ledegeld / Membership and Fees
In memoriam
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. Continue reading In memoriam
Mense wat ‘n verskil maak
Terwyl baie van ons jongste Old Boys hul weg terug wend van ‘n welverdiende matriekwegbreek en die realiteite van die toekoms in die gesig staar en van die oueres terugkyk oor die welslae en lesse van 2018, is dit lekker om weer ‘n uitgawe te bring vol inspirerende stories. Continue reading Mense wat ‘n verskil maak
International energy leader: Andries Calitz (10A1, 1976)
Old Boy Andries Calitz (1976), hoof-uitvoerende amptenaar van LNG Canada Development, is op 2 Oktober vanjaar deur die Kanadese premier Justin Trudeau geloof vir sy aandeel om die grootste privaatsektor-belegging in dié land se geskiedenis (klik hier vir meer inligting) moontlik te maak. ’n Klasmaat van 1976, Steven Rosendorff, wat self al jare in Kanada werksaam is, het die inligting wat Andries vir hom gestuur het, verwerk in hierdie boeiende oorsig oor sy merkwaardige loopbaan. Continue reading International energy leader: Andries Calitz (10A1, 1976)
Opgradering van koshuise vorder fluks
The upgrading of the school hostels, which forms part of the Masterplan for the School Campus, is progressing well, but financial support from Old Boys, past parents and current parents is needed to complete it in line with the original planning. The school came up with a great initiative to give recognition to donators. Continue reading Opgradering van koshuise vorder fluks
EAT OUT se sjef van die jaar vir 2018 kom van PRG
Eat Out’s Chef of the Year for 2018 is Old Boy Kobus van die Merwe, who made his name by harvesting the ingredients for his dishes from the West Coast veld. He is also currently presenting a cooking show on television. Continue reading EAT OUT se sjef van die jaar vir 2018 kom van PRG

