SA cannot afford to try to extend everyone’s life indefinitely

In ‘n ander artikel in hierdie nuusblog skryf die huidige rektor van PRG, mnr André van Staden, dat dit die taak van die skool is om sy leerders toe te rus vir die uitdagings van die moderne lewe, maar dat dit gegrond moet word op bewese waardes wat deur tyd gevestig is. ‘n Goeie voorbeeld van hoe dit werk, is hierdie onverskrokke meningstuk wat deur Old Boy-komiteelid Pieter-Jan Bester (1986) geskryf en op 25 Mei 2020 in Business Day gepubliseer is. Welgedaan, Pieter-Jan! Ons hoop die President het kennis geneem. Continue reading SA cannot afford to try to extend everyone’s life indefinitely

Nomineer Old Boys vir kultuurbydraes van nasionale belang

The project to give recognition to Paul Roosers for national or remarkable achievements or contributions in the field of culture is now entering its second phase and you have the opportunity to submit nominations before or by the end of July 2020.

In the first phase, recognition was given to learners who excelled in the fields of writing, journalism, music, visual arts, acting (drama) and film making while still at school, and this roll of honour was inaugurated last year. Now it is time for the Old Boys to be acknowledged. Head of  Culture, LUIZE KROUKAMP, tells us more. Continue reading Nomineer Old Boys vir kultuurbydraes van nasionale belang

20 South African schools – A pictorial history

Paul Roos Gimnasium is ingesluit in ‘n nuwe boek oor van Suid-Afrika se bekendste skole. Twenty South African Schools – A Pictorial History bevat nie net 500 swart-en-wit foto’s soos die naam aandui nie, maar daar is ook bydraes oor die ontwikkelingsgeskiedenis van elke skool en staaltjies oor kleurryke persoonlikhede by dié skole. Vir boekliefhebbers sal dit ‘n waardevolle toevoeging tot hul versamelings wees.

Old Boys may be interested in a recent publication: 20 South African Schools. Continue reading 20 South African schools – A pictorial history

Nic de Jager kry lewensbydrae-toekenning en vertel ons meer oor sy gewilde Nic se Goed

Daar is min lojaler en bekender Old Boys as Nic de Jager (1958), veteraan-akteur en -omroeper. Nic het onlangs ‘n lewensbydrae-toekenning van die ATKV ontvang.

 In hul sitaat skryf die beoordelaars: “Nic de Jager verdien verering vir 50 jaar se uitsonderlike talent, voordragte, radiospel, nuuslees en aanbieding, maar veral vir sy fenomenale kennis van opera, in Nic se Goed, wat Sondae om 12:00 op RSG uitgesaai word. Continue reading Nic de Jager kry lewensbydrae-toekenning en vertel ons meer oor sy gewilde Nic se Goed

Paul Roos se Blougedenkplate onthul

In the November 2019 edition of this news blog we reported extensively on the Blue Plaques that were awarded to Paul Roos Gymnasium, only the second school outside of the Cape Peninsula to be bestowed the honour. These plaques are the international symbol for recognition to buildings and places that are of historical importance to the country and community in which they are situated. Beginning of March, just a day after the school’s 154 anniversary, Blue Plaques were unveiled in front of the main school building, the Japie Krige Hall and the old LPR building. Continue reading Paul Roos se Blougedenkplate onthul

Fotobeeld van PRG Classic Gholfdag

Die jaarlikse Paul Roos Classic wat op 20 Februarie by die Stellenbosch Gholfklub gehou is, was weer eens baie suksesvol. Nie net het die OSU dié geleentheid benut om geld in te samel om  sy uitgawes aan salarisse, nuusbriewe, ensovoorts te dek nie, maar ook was dit waardevol om kamaradie te versterk en ‘n bietjie te ontspan. Klik hier vir ‘n fotobeeld van die dag.  Die foto’s is geneem deur Digital Image Warehouse (EJ Langer).

Jean Mering aangewys as boekresensent van die jaar

Jean Meiring (1991) is onlangs aangewys as die kykNET-Rapport Boekresensent van die jaar 2019 vir nie-fiksie vir sy resensie van die Chris Barnard-biografie Hartebreker (James-Brent Styan).

Lees meer op Litnet self oor die toekenning: https://www.litnet.co.za/kyknet-rapport-boekresensent-van-die-jaar-2019-niefiksie/?fbclid=IwAR2rUU-eibdJJUUU98nm0rsUtpB77V-FTNsoHvuqSprzhUNfYMCcUVzBRhg